Dallas McKennon

Dallas McKennon
Geboortenaam Dallas Raymond McKennon
Geboorte (1919-07-19)19 Julie 1919
Sterfte 14 Julie 2009 (op 89)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 8
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1942–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dallas McKennon (19 Julie 1919 – 14 Julie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Lady and the Tramp (1955), 7 Faces of Dr. Lao (1964), Bedknobs and Broomsticks (1971), en Gumby 1 (1995).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search